| doodgedaan [boodskap #152774] |
So., 06 September 2026 13:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26510 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
doodgedaan
Afbreking: dood•ge•daan
Samestelling: dood + gedaan
Byvoeglike naamwoord: doodgedaan
Attributief: doodgedane
Betekenis:
• Intensiewe vorm van gedaan: heeltemal moeg of uitgeput.
Gebruik:
• Ná die lang dag se werk was ons doodgedaan.
Sinoniem:
• afgemat
• afgerem
• uitgeput
Antoniem:
• uitgerus
Vertaling:
Engels: exhausted, worn out,
Nederlands: doodmoe, doodop, uitgeput
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|