| klipsteendom [boodskap #152762] |
Di., 01 September 2026 09:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26389 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
klipsteendom
Afbreking: klip•steen•dom
Samestelling: klip + steen + dom
Byvoeglike naamwoord: klipsteendom
Attributief: klipsteendom
Betekenis:
• Intensiewe vorm van dom: baie dom; uiters dom.
Gebruik:
• Dit was klipsteendom om al die waarskuwings te ignoreer!
Sinoniem:
• aartsdom
• eseldom
• poepdom
• stokdom
Antoniem:
• superslim
• vrekslim
Vertaling:
Engels: very dumb, extremely stupid
Nederlands: oliedom, ontzettend dom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|