| ysreën [boodskap #152743] |
Ma., 31 Augustus 2026 20:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26389 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
ysreën
Afbreking: ys•re•ën
Samestelling: ys + reën
Selfstandige naamwoord: ysreën
Meervoud: –
Betekenis:
• Neerslag wat as sneeu begin, in die lug smelt en yskoud word soos dit val.
Gebruik:
• Ysreën vries onmiddellik wanneer dit teen enige voorwerp bots of op die grond val.
Sinoniem:
• vriesreën
Vertaling:
Engels: freezing rain
Nederlands: ijzel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|