Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » evaporeer
evaporeer [boodskap #152742] Ma., 31 Augustus 2026 19:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
evaporeer
Afbreking: e•va•po•reer


Werkwoord: evaporeer
Verlede tyd: het geëvaporeer
Teenwoordige deelwoord: evaporend, evaporende
Verlede deelwoord: geëvaporeerde

Betekenis:
• Om van 'n vloeistof in 'n gas oor te gaan.

Gebruik:
• Die water evaporeer geleidelik soos dit deur die Son verhit word.

Sinoniem:
• verdamp

Antoniem:
• kondenseer

Vertaling:
Engels: to evaporate
Nederlands: evaporeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 01 September 2026 07:57]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: evaporasie
Volgende onderwerp: ysreën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 01 12:01:46 UTC 2026