Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » derdepersoonverteller
derdepersoonverteller [boodskap #152556] Ma., 17 Augustus 2026 07:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
derdepersoonverteller
Afbreking: der•de•per•soon•ver•tel•ler
Samestelling: derde + persoon + verteller


Selfstandige naamwoord: derdepersoonverteller
Meervoud: derdepersoonvertellers

Betekenis:
• 'n Verteller wat oral teenwoordig is en weet wat die verskillende karakters dink en voel.

Gebruik:
• 'n Derdepersoonverteller verwys na die karakters as "hy", "sy" en "hul", "hulle".

Wisselvorm:
• derdepersoonsverteller

Sinoniem:
• alomteenwoordige verteller
• alwetende verteller

Antoniem:
• eerstepersoonverteller
• ek-verteller

Afgelei:
• derdepersoonvertelling

Vertaling:
Engels: third-person narrator
Nederlands: derdepersoonsverteller

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eerstepersoonverteller
Volgende onderwerp: vraatkyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 22:16:46 UTC 2026