| gevegswapen [boodskap #152478] |
Ma., 10 Augustus 2026 10:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26074 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
gevegswapen
Afbreking: ge•vegs•wa•pen
Samestelling: geveg + -s- + wapen
Selfstandige naamwoord: gevegswapen
Meervoud: gevegswapens
Betekenis:
• 'n Wapen waarmee 'n mens veg of oorlog voer.
Gebruik:
• Watter gevegswapen sou jy vir 'n tweegeveg verkies?
• Spiese, swaarde, gewere en kanonne is gevegswapens.
Sinoniem:
• oorlogswapen
Antoniem:
• heraldiese wapen
Vertaling:
Engels: combat weapon
Nederlands: gevechtswapen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|