| naaldwoud [boodskap #152471] |
So., 09 Augustus 2026 10:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26106 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
naaldwoud
Afbreking: naald•woud
Samestelling: naald + woud
Selfstandige naamwoord: naaldwoud
Meervoud: naaldwoude
Betekenis:
• 'n Groot bos van naaldbome.
Gebruik:
• In die winter is groot dele van die Kanadese naaldwoude met sneeu bedek.
Sinoniem:
• naaldbos
Vertaling:
Engels: coniferous forest
Nederlands: naaldbos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|