Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » smaaksintuig
smaaksintuig [boodskap #152427] Wo., 05 Augustus 2026 15:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26074
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
smaaksintuig
Afbreking: smaak•sin•tuig
Samestelling: smaak + sintuig


Selfstandige naamwoord: smaaksintuig
Meervoud: smaaksintuie

Betekenis:
• Die sintuig waardeur 'n mens of dier smaak waarneem.

Gebruik:
• Die dolfyn het 'n goed ontwikkelde tas- en smaaksintuig, maar kan nie ruik nie.

Sinoniem:
• smaaksin
• smaakvermoë

Hiperoniem:
• sintuig

Vertaling:
Engels: sense of taste
Nederlands: smaakzin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toewerk
Volgende onderwerp: kronologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 10 15:01:13 UTC 2026