Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Waar is die Afrikaner-Boer? (Gedig)
Waar is die Afrikaner-Boer? [boodskap #152407] Ma., 03 Augustus 2026 22:45
Ds. Sloet  is tans af-lyn  Ds. Sloet
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2026
Karma: 1
Junior Lid
Waar is die Afrikaner-Boer?
Ds. Sloet
 

Wie is dit wat hier voor my staan,
Wat is die skepsel tog?
So lyk vandag se Afrikaan,
Geen diepte, ‘n gedrog.
 
Hoe kan ek hom herken, hom ag,
As hy dan self nie weet,
Van waar hy kom, sy voorgeslag,
Hul leed, hul sweet, hul kreet?
 
Die moedertaal, hy praat, verstaan,
Hy lyk dan net soos ek,
In die land vind hy sy bestaan,
Tog is sy oë bedek.
 
Hy noem hom Afrikaner-boer,
Hy sing vir de-la-Rey,
Tog skroom hy weg van oorlogs-roer,
En sou nie saam hom stry.
 
Hy sê hy sou die rooinek veg,
Sy oupa was rebel,
Maar in gemak in reënboog-land,
Wil hy sy geld net tel.
 
Sy bakkie is sy trotse skou,
Bely ons God as Heer,
Steeds is sy dominee ‘n vrou,
Sy vriende moffies weer.
 
En jy die leser, vra jouself,
Is jy ‘n troue boer?
Of is jy ook ‘n hensopper,
Wat saam met kakies loer?
 
Sal jou voorouers jou herken,
Ken jy Luther, Kalvyn?
Of sal hul uit die graf misken,
En sê: Geen kind van myn?
 
Sou jy saam opstaan teen die kroon,
Teen Ingelsman baklei?
Sou jy onder sy juk wou woon,
Of koning trou bely?
 
Sou Jy wegtrek saam Piet Retief,
‘n Boer in murg en been?
Of het jy maar die Kaap te lief,
En suig jy aan haar speen?
 
Sou jy met Jopie rebeleer,
Vir Beyers sê, “hier’s ek”?
En sou jy Maritz salueer,
Al sê almal jy’s gek?
 
Jy praat die taal, jou baard dalk grys,
skiet bok of leeu vir pret,
Maar glo jy my, dis geen bewys,
Dat jy ‘n leeuhart het.
 
Vra jouself is jy die naam werd,
Van Afrikaner-boer?
Of is jy maar ‘n nikswerd snert,
Wat voetjie nie wil roer,
 
Dink jy ook aan jou nageslag,
Of soek jy nie ‘n land?
Gaan jy maar net hier sit en wag,
En soek jy geen weerstand?
 
Hoe sou jy teen die Britte staan?
Hoe sou jy rebeleer?
Terwyl jy so gemaklik is,
As swartes jou regeer?
Vorige onderwerp: "Die Begrafnis" deur Eitemal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 18:28:02 UTC 2026