Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snorkend
snorkend [boodskap #152371] Sa., 01 Augustus 2026 10:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26064
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
snorkend
Afbreking: snor•kend
Samestelling: snork + -end


Byvoeglike naamwoord: snorkend
Attributief: snorkende

Betekenis:
• Wat besig is om te snork; tans snorkgeluide maak.

Gebruik:
• Sy tref hom snorkend in die bed aan.
• Sy skud haar snorkende man wakker.

Vertaling:
Engels: snoring
Nederlands: snurkend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord snork.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: organisatories
Volgende onderwerp: blougroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 10 03:22:48 UTC 2026