Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » impakstudie
impakstudie [boodskap #152264] So., 19 Julie 2026 07:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25958
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
impakstudie
Afbreking: im•pak•stu•die
Samestelling: impak + studie


Selfstandige naamwoord: impakstudie
Meervoud: impakstudies

Betekenis:
• 'n Ondersoek na die moontlike uitwerking van bepaalde veranderinge, ontwikkelings of maatreëls.

Gebruik:
• Voor die projek begin, sal 'n impakstudie gedoen word in die windplaas se invloed op die plaaslike voëllewe te bepaal.

Sinoniem:
• impakanalise
• impakontleding

Vertaling:
Engels: impact study
Nederlands: impactstudie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: snuffelhond
Volgende onderwerp: towerwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 09:10:26 UTC 2026