Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vassuig
vassuig [boodskap #152260] Sa., 18 Julie 2026 17:37
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26184
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vassuig
Afbreking: vas•suig
Samestelling: vas + suig


Werkwoord: suig vas, vassuig
Verlede tyd: het vasgesuig
Teenwoordige deelwoord: vassuigend, vassuigende
Verlede deelwoord: vasgesuigde

Betekenis:
• Om deur te suig aan iets vas te heg.

Gebruik:
• 'n Seekat het suiers aan sy arms waarmee hy aan voorwerpe kan vassuig.

Sinoniem:
• vasheg
• vaskleef

Vertaling:
Engels: to attach by suction
Nederlands: vastzuigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suigvis
Volgende onderwerp: rugvin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 14:51:18 UTC 2026