| beskaafdheid [boodskap #152190] |
Ma., 13 Julie 2026 07:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26126 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
beskaafdheid
Afbreking: be•skaafd•heid
Samestelling: beskaafd + -heid
Selfstandige naamwoord: beskaafdheid
Meervoud: beskaafdhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van beskaafd (goed opgevoed en goed gemanierd) wees.
Gebruik:
• Die grens tussen beskaafdheid en barbaarsheid is by sommige mense maar baie dun.
Sinoniem:
• beleefdheid
• inbors
• verfyndheid
• welgemanierdheid
Antoniem:
• onbeskaafdheid
Vertaling:
Engels: civility, refinement, good breeding
Nederlands: beschaafdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|