Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reliek
reliek [boodskap #152188] Ma., 13 Julie 2026 07:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25940
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reliek
Afbreking: re•liek


Selfstandige naamwoord: reliek
Meervoud: relieke

Betekenis:
• 'n Oorblyfsel of voorwerp uit 'n vroeër tyd wat historiese, kulturele of godsdienstige waarde het.

Gebruik:
• Die Geropotamou-klooster in Griekeland besit verskeie relieke, onder andere die grootste deel van die Heilige Kruis.

Sinoniem:
• gedenkstuk
• relikwie

Afgelei:
• reliekkas
• reliekskryn

Vertaling:
Engels: relic
Nederlands: reliek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dissosieer
Volgende onderwerp: seismoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 04:22:38 UTC 2026