| dratyd [boodskap #152085] |
Do., 02 Julie 2026 12:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25719 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dratyd
Afbreking: dra•tyd
Samestelling: dra + tyd
Selfstandige naamwoord: dratyd
Meervoud: dratye
Verkleinwoord: dratydjie
Meervoud van verkleining: dratydjies
Betekenis:
• Die tyd wat 'n vrou of vroulike dier swanger is.
• Die leeftyd waarop 'n plant vrugte dra.
Gebruik:
• Springbokke paar die hele jaar en die lammetjies word ná 'n dratyd van ses maande gebore.
• Die boom se dratyd is lankal verby.
Vertaling:
Engels: gestation period
Nederlands: draagtijd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|