| ledetal [boodskap #152018] |
Vr., 26 Junie 2026 19:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25955 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ledetal
Afbreking: le•de•tal
Samestelling: lede + tal
Selfstandige naamwoord: ledetal
Meervoud: ledetalle
Betekenis:
• Die aantal lede van 'n organisasie (of lidmate van 'n kerk).
Gebruik:
• Die kerk is deur die Heilige Gees versterk, en die ledetal het toegeneem. [Handelinge 9:31]
Vertaling:
Engels: membership
Nederlands: ledental
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|