Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » litanie
litanie [boodskap #152017] Vr., 26 Junie 2026 19:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25956
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
litanie
Afbreking: li•ta•nie


Selfstandige naamwoord: litanie
Meervoud: litanieë

Betekenis:
• 'n Reeks smeekgebede, soos tydens die Rooms-Katolieke mis.
• (figuurlik) 'n Lang, eentonige relaas.

Gebruik:
• Tydens die litanie antwoord die gemeente of koor na elke gebed met 'n vaste antwoord.
• Hy het 'n litanie van verskonings aangevoer van hoekom die werk nie voltooi is nie.

Sinoniem:
• smeekbede
• inventaris
• opeenvolging
• relaas

Vertaling:
Engels: litany
Nederlands: litanie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aftakeling
Volgende onderwerp: ledetal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 19:46:54 UTC 2026