Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proklameer
proklameer [boodskap #151962] So., 21 Junie 2026 16:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25691
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proklameer
Afbreking: pro•kla•meer


Werkwoord: proklameer
Verlede tyd: het geproklameer
Teenwoordige deelwoord: proklamerend, proklamerende
Verlede deelwoord: geproklameerde

Betekenis:
• Om iets amptelik en in die openbaar af te kondig of bekend te maak.

Gebruik:
• Die regering het die nuwe wet in die Staatskoerant geproklameer.

Sinoniem:
• aankondig
• afkondig
• bekendmaak
• uitbasuin
• publiseer
• uitvaardig
• verkondig

Antoniem:
• deproklameer

Afgelei:
• proklamasie

Vertaling:
Engels: to proclaim
Nederlands: proclameren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proklamasie
Volgende onderwerp: grammatikus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 03 00:17:59 UTC 2026