| proklamasie [boodskap #151961] |
So., 21 Junie 2026 14:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25691 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
proklamasie
Afbreking: pro•kla•ma•sie
Samestelling: proklameer + -asie
Selfstandige naamwoord: proklamasie
Meervoud: proklamasies
Betekenis:
• 'n Amptelike afkondiging van wette en regulasies deur 'n regering of ander gesaghebbende instansie.
Gebruik:
• Die proklamasie van die nasionale noodtoestand is op 12 Junie 1986 in die Staatskoerant gepubliseer.
Sinoniem:
• aankondiging
• afkondiging
• bekendmaking
• afkondiging
• uitroeping
• uitvaardiging
• verklaring
Afgelei:
• proklamasiedag
Vertaling:
Engels: proclamation
Nederlands: proclamatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|