| oggendskemer [boodskap #151949] |
Sa., 20 Junie 2026 15:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25641 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oggendskemer
Afbreking: og•gend•ske•mer
Samestelling: oggend + skemer
Selfstandige naamwoord: oggendskemer
Meervoud: oggendskemers
Betekenis:
• Die oorgang van donker tot lig vroeg in die oggend, net voor sonop.
Gebruik:
• Die haan het ons teen oggendskemer wakker gekraai.
Sinoniem:
• daeraad
• dagbreek
• hoenderkraai
• môreskemer
• môrestond
• oggendstond
• rooidag
Antoniem:
• aandskemer
Vertaling:
Engels: dawn, morning twilight
Nederlands: ochtendschemering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|