| oorpeins [boodskap #151948] |
Sa., 20 Junie 2026 15:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25713 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorpeins
Afbreking: oor•peins
Samestelling: oor + peins
Werkwoord: oorpeins
Verlede tyd: het oorpeins
Teenwoordige deelwoord: oorpeinsend, oorpeinsende
Verlede deelwoord: oorpeinsde
Betekenis:
• Om lank en ernstig oor iets na te dink; intens besin.
Gebruik:
• Die hele nag lê ek wakker en oorpeins ek u woord. [Psalms 119:148]
Sinoniem:
• bedink
• bepeins
• herkou
• kontempleer
• mediteer
• nadink
• oordink
• oorweeg
Afgelei:
• oorpeinsing
Vertaling:
Engels: to ponder over, contemplate, reflect
Nederlands: overpeinzen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|