Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Môre (Inleiding)
Goeie Môre [boodskap #151594] Vr., 22 Mei 2026 09:01 na volgende boodskap
Japtrap  is tans af-lyn  Japtrap
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2026
Karma: 0
Junior Lid
Goeie Môre Almal,

Dis lekker om 'n Afrikaanse gesels plek op die Internet tee te kom.

Hoop om vriende te maak.

Ek is 48, manlik van die Oos-Kaap. Algoabaai.


Groetnis
Japtrap

Re: Goeie Môre [boodskap #151600 is 'n antwoord op boodskap #151594] Sa., 23 Mei 2026 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 552
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Goeie môre Japtrap,

Welkom hier! Dis altyd lekker om mense vanuit die Oos-Kaap op die forum raak te loop. Algoabaai is 'n mooi wêreld.

Hoop jy geniet die geselsies hier en maak sommer gou nuwe vriende.

Groete
Jan
Re: Goeie Môre [boodskap #151612 is 'n antwoord op boodskap #151600] Sa., 23 Mei 2026 21:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Japtrap  is tans af-lyn  Japtrap
Boodskappe: 5
Geregistreer: Mei 2026
Karma: 0
Junior Lid
Baie dankie Jan. Waardeer dit. Groetnis.
Re: Goeie Môre [boodskap #151970 is 'n antwoord op boodskap #151612] Ma., 22 Junie 2026 07:29 Na vorige boodskap
Oom Knor Tjor  is tans af-lyn  Oom Knor Tjor
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 2026
Karma: 0
Junior Lid
Groete
Vorige onderwerp: Boerevryheid.co.za
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jun. 25 15:07:46 UTC 2026