| koëffisiënt [boodskap #150106] |
So., 02 November 2025 12:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24065 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koëffisiënt
Afbreking: ko•ëf•fi•si•ënt
Selfstandige naamwoord: koëffisiënt
Meervoud: koëffisiënte
Betekenis:
• Die getal waarmee iets vermenigvuldig word.
Gebruik:
• Gegewe die uitdrukking 3x + 5, is die koëffisiënt van x die getal 3, omdat x met 3 vermenigvuldig word.
Sinoniem:
• vermenigvuldigingsfaktor
• verswaringsfaktor
Hiponiem:
• absorpsiekoëffisiënt
• adhesiekoëffisiënt
• dempingskoëffisiënt
• geleidingskoëffisiënt
• helderheidskoëffisiënt
• ladingskoëffisiënt
• vernouingskoëffisiënt
• wrywingskoëffisient
Afkorting:
• koëf.
Vertaling:
Engels: coefficient
Nederlands: coëfficiënt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|