| grondtal [boodskap #150105] |
So., 02 November 2025 12:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25667 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondtal
Afbreking: grond•tal
Samestelling: grond + tal
Selfstandige naamwoord: grondtal
Meervoud: grondtalle
Betekenis:
• Die getal waarop 'n getalstelsel gebaseer is.
• Die getal waarop 'n berekening toegepas word.
Gebruik:
• Die grondtal van die binêre stelsel is 2.
• In die magsverheffing xy, is x die grondgetal en y die eksponent. In die logaritme y=logxa is x die grondgetal, omdat xy=a.
Sinoniem:
• basis
• grondgetal
Vertaling:
Engels: base
Nederlands: grondtal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|