Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koskoevert
koskoevert [boodskap #150104] So., 02 November 2025 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24065
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koskoevert
Afbreking: kos•koe•vert
Samestelling: kos + koevert


Selfstandige naamwoord: koskoevert
Meervoud: koskoeverte
Verkleinwoord: koskoevertjie
Meervoud van verkleining: koskoevertjies

Betekenis:
• 'n Voedselitem wat in 'n pannekoek of tortilla toegedraai is.

Gebruik:
• Verkies u 'n burger of 'n koskoevert?

Sinoniem:
• kardoesie
• peuselpakkie

Vertaling:
Engels: wrap
Nederlands: wrap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plantvretend
Volgende onderwerp: grondtal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 05 14:16:55 UTC 2025