Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AAN DE ARNO'S
Re: AAN DE ARNO'S [boodskap #14923] Di, 19 Mei 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> Elizabeth Cady Stanton, 1890:
> "The moment we begin to fear the opinions of others and hesitate to tell the
> truth that is in us, and from motives of policy are silent when we should
> speak, the divine floods of light and life no longer flow into our
souls."

Presies, Leendert. Dis daarom wat dit in SA
vir veertig jaar baie donker was. Omdat ek
en jy stilgebly het.
>
> Sê my Gloudina, al die gewarra-warra hierbo. Beteken dit dat jy niks gaan
> doen om die aandag te vestig op die lot van die slagoffertjies van
> mutimoorde nie?

Het jy hierdie groot taak op jouself geneem
voor 1994, of het dit eers nou op jou
program gekom.

En op die feit dat die regering meer aandag skenk aan een
> kind wat deur 'n witte doodgemaak is nie?

Ek dink jy is 'n infame leuenaar. Die regering
gee wel aandag daaraan. Maar jy skryf hierdie
galafbraaksels, nie omdat jy treur oor muti-
moorde nie, maar omdat Mandela vir jou kwaad
gemaak het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Gratis inligting vir emigrante na Australië
Volgende onderwerp: modder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:26:26 MGT 2024