Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » modder
modder [boodskap #14533] Ma, 11 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
bi...  is tans af-lyn  bi...
Boodskappe: 100
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
x-archive=no wrote:
>
> Kobus Pietersen wrote:
>>
>>
>> Lou,
>> julle wat so in die modder grou
>> raak nou flou.
>> Julle rympies gee my pyntjies
>> en laat my koud
>> hier naby my binnebout.
>> Billy.
>>
>> Aag nee wat ou Billy Goat
>> Jy's nou astrant of sommer net stout
>> Ek meen vat nou maar vir Glodina Bouwer
>> Soos jy weet is sy ons inwonende uitkouer
>> Maar selfs sy het net pluimpies
>> Vir Lou se fraaie mooi rympies
>> Sy sê hy is eintlik 'n dêm goeie digter
>> Lyk my hy is tog wel soms helder en nugter
>>
>> Vertel ons liewer wat dink jy van Louis Luyt
>> Ek dink die ou is definitief sy sitplek kwyt
>> Die Muleki-manne het mos lankal besluit
>> Hulle gooi hom nog eendag by die soustrein uit
>> 'n Swartspan met Francois Pienaar as kaptein
>> Gaan sorg dat rugby van die toneel af verdwyn
>> En met die volgende rondte in Wallis
>> Gaan ons nie eers weet waar die bal is.
>> Dis die bom wat val
>> Dis al.
>>
>
> Dit herhinner my aan 'n 'laerskool' rympie (gaan so iets ek dink):
>
> Dis die blond
> Dis die blou
> Dis die brooklax wat ek kou
> Dis die pyn op my maag
> wat my lewetrie toe jaag
>
> Dis die lewie se deur
> Wat my dolle spoed keer
> Dis 'n drol wat val
> Met 'n gruwelike knal
> Dis te laat om te vloek
> Dis klaar in my broek
>
> Dis al
>
Ek wens dit was al. Dis so vreeslik dat ek moet bylas. Ek hoop nie ons
het nou n ding op loop gesit wat lank hier gaan spook nie. In Amerika is
daar blikkiessop genoemd Campbell's soup. Dit help as jy die stukkie
nonsens met n ritmiese Amerikaanse twang kan lees.

Campbell's soup will make you poop
down your leg
and into your boot.
Out of your boot and
over the floor.
Over the floor
and out the door.
And that is what Campbell's soup is for.

Billy.

-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading
Re: modder [boodskap #14989 is 'n antwoord op boodskap #14533] Wo, 20 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer L. Logan  is tans af-lyn  Jennifer L. Logan
Boodskappe: 27
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Haai, dis snaaks. Get a load of this...

Beans, beans, the musical fruit;
the more you eat, the more you toot;
The more you toot, the better you feel;
let's have beans for every meal.

A fart, a fart, is good for the heart.
It warms the bed on a cold winter's night.
It keeps the bum in ease,
and...suffocates the fleas.soet wees,

Jennifer

> Ek wens dit was al. Dis so vreeslik dat ek moet bylas. Ek hoop nie ons
> het nou n ding op loop gesit wat lank hier gaan spook nie. In Amerika is
> daar blikkiessop genoemd Campbell's soup. Dit help as jy die stukkie
> nonsens met n ritmiese Amerikaanse twang kan lees.
>
> Campbell's soup will make you poop
> down your leg
> and into your boot.
> Out of your boot and
> over the floor.
> Over the floor
> and out the door.
> And that is what Campbell's soup is for.
>
> Billy.
>
> -----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==-----
> http://www.dejanews.com/ Now offering spam-free web-based newsreading

--
Crockitech@kincyb.comP - Remove the CP if you don't want your mail daemon to
Choke & Puke.
Vorige onderwerp: Re: AAN DE ARNO'S
Volgende onderwerp: Van Mutimoord gepraat....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 04:53:35 MGT 2024