| rampgebied [boodskap #149203] |
Di., 19 Augustus 2025 07:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24288 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rampgebied
Afbreking: ramp•ge•bied
Samestelling: ramp + gebied
Selfstandige naamwoord: rampgebied
Meervoud: rampgebiede
Betekenis:
• 'n Gebied wat deur 'n ramp getref is, soos 'n erge vloed, veldbrand, droogte, aardbewing, ens.
Gebruik:
• Hulporganisasies het al meer as 10 ton voedsel ingesamel en na die rampgebied gestuur.
Vertaling:
Engels: disaster area
Nederlands: rampgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|