Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vomeer
vomeer [boodskap #148529] Di., 08 Julie 2025 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vomeer
Afbreking: vo•meer


Werkwoord: vomeer
Verlede tyd: het gevomeer

Betekenis:
• Om die inhoud van die maag deur die mond uit te werp.

Gebruik:
• Die kind voel naar en vomeer voortdurend.

Wisselvorm:
• vermeer

Sinoniem:
• opbring
• braak
• kots
• opgooi

Afgelei:
• vomeermiddel
• vomeersakkie
• vomeersel

Vertaling:
Engels: to throw up, vomit, puke
Nederlands: vomeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opbring
Volgende onderwerp: pouk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 08:30:53 UTC 2026