Manuskripte vir uitgewers [boodskap #147774] |
Do., 17 April 2025 11:15 |
 |
Theuns Voges
Boodskappe: 1 Geregistreer: April 2025
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie dag aan elkeen wat hier lees.
Ek wil die gesprek/ke begin deur te vra of hier iemand tussen ons is, wat al ooit oorweeg het om poësie werke voor te berei met die oog op uitgee/vrystel van hulle werke.
Die rede vir die vraag is dat ekself nou aan `n bundel werk met die oog op moontlike publikasie (my heel eerste bundel). En sal graag idees, gedagtes en ervarings deel met ander
Theuns (Voges)
|
|
|