Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsienbaar
afsienbaar [boodskap #147770] Di., 15 April 2025 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsienbaar
Afbreking: af•sien•baar
Samestelling: afsien + -baar


Byvoeglike naamwoord: afsienbaar
Attributief: afsienbare

Betekenis:
• Oor 'n nie te lang tyd; wat binnekort verwag word.

Gebruik:
• Hulle gaan binne die afsienbare tyd trek.
• Beurtkrag is hier om te bly vir die afsienbare toekoms.

Sinoniem:
• binnekort
• gou
• kort
• spoedig

Antoniem:
• onafsienbaar

Vertaling:
Engels: foreseeable, measurable
Nederlands: afzienbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaandrig
Volgende onderwerp: kitskoffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 22:16:47 UTC 2025