vaandrig [boodskap #147769] |
Ma., 14 April 2025 13:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21550 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vaandrig
Afbreking: vaan•drig
Selfstandige naamwoord: vaandrig
Meervoud: vaandrigs
Betekenis:
• (histories) 'n Soldaat van 'n lae rang, oorspronklik die soldaat wat sy kompanjie se vlag gedra het.
Gebruik:
• In Suid-Afrika het die titels kornet, veldwagmeester en vaandrig saamgesmelt tot veldkornet.
Sinoniem:
• veldkornet
Afkorting:
• vdg.
Vertaling:
Engels: ensign, standard-bearer
Nederlands: vaandrig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|