Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lekkerruikgoed
lekkerruikgoed [boodskap #147317] So., 12 Januarie 2025 19:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lekkerruikgoed
Afbreking: lek•ker•ruik•goed
Samestelling: lekker + ruik + goed


Selfstandige naamwoord: lekkerruikding
Meervoud: lekkerruikgoed

Betekenis:
• Middels wat lekker ruik.

Gebruik:
• 'n Vrou kan nooit te veel lekkerruikgoed hê nie!

Sinoniem:
• deodorant
• parfuum
• reukstof
• reukwater
• spuitgoed

Vertaling:
Engels: fragrance, perfume, deodorant
Nederlands: parfum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spuitgoed
Volgende onderwerp: ontdekkingsreis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 23:57:50 UTC 2025