Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tradisieryk
tradisieryk [boodskap #146782] Vr., 25 Oktober 2024 11:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tradisieryk
Afbreking: tra•di•sie•ryk
Samestelling: tradisie + ryk


Byvoeglike naamwoord: tradisieryk
Attributief: tradisieryke

Betekenis:
• Wat ryk is aan tradisie. Vol tradisie.

Gebruik:
• Die skool het 'n lang en tradisieryke geskiedenis.

Vertaling:
Engels: rich in tradition
Nederlands: traditierijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verveel
Volgende onderwerp: vrugtevol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 15:47:34 UTC 2025