| verveel [boodskap #146781] |
Vr., 25 Oktober 2024 10:00 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26558 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
verveel
Afbreking: ver•veel
Samestelling: ver- + veel
Werkwoord: verveel
Verlede tyd: het verveel
Teenwoordige deelwoord: vervelend, vervelende
Verlede deelwoord: verveeld, verveelde
Betekenis:
• Om moeg te maak deur herhalend, saai of oninteressant te wees.
Gebruik:
• Die stories wat hy so oor en oor vertel verveel my grensloos.
Sinoniem:
• afmat
• irriteer
• uitput
• vermoei
Antoniem:
• fassineer
Afgelei:
• verveling
Vertaling:
Engels: to bore, inspire boredom
Nederlands: vervelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|