| raaklees [boodskap #146678] |
Ma., 14 Oktober 2024 17:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
raaklees
Afbreking: raak•lees
Samestelling: raak + lees
Werkwoord: lees raak, raaklees
Verlede tyd: het raakgelees
Betekenis:
• Om op iets af te kom terwyl jy lees.
Gebruik:
• Wanneer ek 'n onbekende woord raaklees slaan ek dadelik die betekenis na.
Vertaling:
Engels: to come across while reading
Nederlands: raakt lezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|