| besorgdheid [boodskap #146585] |
Vr., 04 Oktober 2024 11:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besorgdheid
Afbreking: be•sorgd•heid
Samestelling: besorg(d) + -heid
Selfstandige naamwoord: besorgdheid
Meervoud: besorgdhede
Betekenis:
• Die toestand van besorg wees.
Gebruik:
• 'n Regverdige mens is besorg oor die reg van arm mense, 'n goddelose mens het nie begrip vir dié besorgdheid nie. [Spreuke 29:7]
Sinoniem:
• angs
• bangheid
• bekommernis
• hoofbrekens
• kommer
• kwelling
• omgee
• ongerustheid
• sorge
• vrees
Antoniem:
• onbesorgdheid
Vertaling:
Engels: worry, concern, anxiety
Nederlands: bezorgdheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|