Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Jennifer: Afrikaanse leestekens
Vir Jennifer: Afrikaanse leestekens [boodskap #14586] Di, 12 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer Lynne smeek:

> LS Hoe kry ik daai punktuasies op my letters soos julle?

Jennifer,

Ek herhaal 'n plasing van so 2 weke gelede:

Gaan na 'Control Panel', 'Keybord', 'Language', en dubbelkliek op die blou
strook reg onder 'Layout'. Verander nou na "United States International". Jy
sal moontlik gevra word vir jou Windows CD of 'n spesifieke stiffie.

Hierna werk jou sleutelbord soos 'n outydse tikmasjien. Tik eers die ", of
^, of `, en daarna die betrokke klinker - jou masjien praat nou Afrikaans!

As jy aanhalingstekens wil gebruik, en jou aanhaling begin met 'n klinker,
sal die masjien 'n deelteken op die klinker sit. Om dit te voorkom, moet jy
die spasiebalk druk ná die aanhalingsteken.

(Dank weereens aan Hannes Cilliers vir die wenk.)

Groete
Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Vir Jennifer: Afrikaanse leestekens [boodskap #14643 is 'n antwoord op boodskap #14586] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jennifer Lynne skryf:

> Jy is baie gaaf maar nadat ek jou instruksie soos 'n apie gevolg het praat my
> sleutelbord nog steeds nie Afrikaans nie. Nou wat???

Ek het nie ander raad nie - Hannes het my verseker dit moet werk, en vir my
hét dit. Miskien moet jy weer probeer.

As dit nie werk nie, moet jy maar skryf soos jou masjien jou toelaat - sê
maar eerder Senior Sekondêre Skool as Hoërskool!

As jy 'n obsessie daaroor het, kan jy 'n skandeerder aanskaf, alles tik met
'n outydse tikmasjien, en dan vir ons 'scan'.

O ja ;-)

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Vir Jennifer: Afrikaanse leestekens [boodskap #14644 is 'n antwoord op boodskap #14586] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
liewe Henri

> As jy 'n obsessie daaroor het, kan jy 'n skandeerder aanskaf, alles tik met
> 'n outydse tikmasjien, en dan vir ons 'scan'.
>
> O ja ;-)
>

Jy moet seker mal wees? Ek is nie so besete oor die leestekens dat ek dit gaan
skandeer, hoor.
Julle moet soos jy se net sonder daai luukse doen en op hoer nivo my wysheid
lees :)

Jennifer
Re: Vir Jennifer: Afrikaanse leestekens [boodskap #14645 is 'n antwoord op boodskap #14586] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Henri Burger wrote:

> Jennifer Lynne smeek: ??? skies toch? Ek smeek nooit nie! :)
>
>> LS Hoe kry ik daai punktuasies op my letters soos julle?
>
> Jennifer,
>

Jy is baie gaaf maar nadat ek jou instruksie soos 'n apie gevolg het praat my
sleutelbord nog steeds nie Afrikaans nie. Nou wat???

Jennifer Lynne

> Ek herhaal 'n plasing van so 2 weke gelede:
>
> Gaan na 'Control Panel', 'Keybord', 'Language', en dubbelkliek op die blou
> strook reg onder 'Layout'. Verander nou na "United States International". Jy
> sal moontlik gevra word vir jou Windows CD of 'n spesifieke stiffie.
>
> Hierna werk jou sleutelbord soos 'n outydse tikmasjien. Tik eers die ", of
> ^, of `, en daarna die betrokke klinker - jou masjien praat nou Afrikaans!
>
> As jy aanhalingstekens wil gebruik, en jou aanhaling begin met 'n klinker,
> sal die masjien 'n deëlteken op die klinker sit. Om dit te voorkom, moet jy
> die spasiebalk druk ná die aanhalingsteken.
>
> (Dank weereens aan Hannes Cilliers vir die wenk.)
>
> Groete
> Henri Burger, Tzaneen. RSA
> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
> (e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Vir Jennifer: Afrikaanse leestekens [boodskap #15997 is 'n antwoord op boodskap #14586] Do, 02 Julie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Henri se verduideliking verstaan ek self nie.
Wat ek doen is, ek hou die 'alt' sleutel in, dan tik ek op die
getalle (regs) 136. Wat ek kry as ek dan 'alt' los is ê. Hou ek die
'alt' in en tik 137 kry ek ë.
Die ander a, i, o met hulle kappies ens. kan ek nie nou onthou nie.

dewald

On Wed, 13 May 1998 02:25:36 -0700, Jennifer Lynne wrote:
>
>
> Henri Burger wrote:
>
>> Jennifer Lynne smeek: ??? skies toch? Ek smeek nooit nie! :)
>>
>>> LS Hoe kry ik daai punktuasies op my letters soos julle?
>>
>> Jennifer,
>>
>
> Jy is baie gaaf maar nadat ek jou instruksie soos 'n apie gevolg het praat my
> sleutelbord nog steeds nie Afrikaans nie. Nou wat???
>
> Jennifer Lynne
>
>
>
>> Ek herhaal 'n plasing van so 2 weke gelede:
>>
>> Gaan na 'Control Panel', 'Keybord', 'Language', en dubbelkliek op die blou
>> strook reg onder 'Layout'. Verander nou na "United States International". Jy
>> sal moontlik gevra word vir jou Windows CD of 'n spesifieke stiffie.
>>
>> Hierna werk jou sleutelbord soos 'n outydse tikmasjien. Tik eers die ", of
>> ^, of `, en daarna die betrokke klinker - jou masjien praat nou Afrikaans!
>>
>> As jy aanhalingstekens wil gebruik, en jou aanhaling begin met 'n klinker,
>> sal die masjien 'n deelteken op die klinker sit. Om dit te voorkom, moet jy
>> die spasiebalk druk ná die aanhalingsteken.
>>
>> (Dank weereens aan Hannes Cilliers vir die wenk.)
>>
>> Groete
>> Henri Burger, Tzaneen. RSA
>> 'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
>> (e-mail: remove 'sukikaki.')
>
Vorige onderwerp: Opsoek
Volgende onderwerp: Die Nuwe Patriot.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 08:21:23 MGT 2024