Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Jenny Lynne RE: Jeff@thewinds..........
Vir Jenny Lynne RE: Jeff@thewinds.......... [boodskap #14637] Wo, 13 Mei 1998 00:00
SAKKIE  is tans af-lyn  SAKKIE
Boodskappe: 8
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ou Jenny jong,

Ek staan moontlik tereg gewys, maar as jy na Jeff se oorspronklike brief
gaan kyk sal jy sien dat daar geen verwysing was na 'n "Web Page" nie. In
elk geval nie op die weergawe wat op my skerm verskyn het nie.

Miskien loop die gemiddelde blanke Suid-Afikaner met 'n "chip" op die
skouer rond, maar ek het al so baie "WOLF-WOLF" gehoor dat dit al amper
lekker voel om hulle in eie munt terug te betaal.

If I was wrong I apologise Jeff, if not, stuff you still.

Sakkie
Re: Vir Jenny Lynne RE: Jeff@thewinds.......... [boodskap #14638 is 'n antwoord op boodskap #14637] Wo, 13 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Sakkie,

Dankie vir jou plasing,

Jy is reg, daar was geen verwysing naar 'n web bladsy nie, maar in die algemeen
is daar baie keer 'n web bediener gekoppel aan die pos bediener wat da dieselde
domein naam dra. In hierdie geval was dit thewinds.org Sit net www daarvoor en
wag net 'n secondjie of twee drie en jy weet of jy in die kol geskiet het of
nie. So vind jy uit wanner iemand net vol wind is of dat hullle regtig iets
werdevol te se het.

Gaan lees gerus die artikels daar en jy sal sien dat hierdie groepie mense aan
ons kant is en nie aan die kant van die geldwolwe van die nuwe wereld orde nie.

Jennyjong

> Ou Jenny jong,
>
> Ek staan moontlik tereg gewys, maar as jy na Jeff se oorspronklike brief
> gaan kyk sal jy sien dat daar geen verwysing was na 'n "Web Page" nie. In
> elk geval nie op die weergawe wat op my skerm verskyn het nie.
>
> Miskien loop die gemiddelde blanke Suid-Afikaner met 'n "chip" op die
> skouer rond, maar ek het al so baie "WOLF-WOLF" gehoor dat dit al amper
> lekker voel om hulle in eie munt terug te betaal.
>
> If I was wrong I apologise Jeff, if not, stuff you still.
>
> Sakkie
Vorige onderwerp: off topic
Volgende onderwerp: www.thewinds.org/arc_features/racial/safric5-97.html
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 11:44:00 MGT 2024