Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » off topic
off topic [boodskap #14631] Wo, 13 Mei 1998 00:00
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Skattie,

> Bysiende nerds wat heeldag voor hul ou skermpie sit
> en in hul gemaklike kantoorstoele se kussings in poep.

Jou bydraes is baie snaaks en ek geniet van jou woordkeuse, maar hierdie
bydrae is OFF TOPIC. dit behoort nie in hierdie draad nie. Terloops, jou
plasing was nogal lank. Het jy hierdie keer ook heeldag voor jou skermpie
gesit en in jou kussings "gepoep?"

Jennifer
Vorige onderwerp: Re: AANDAG!!! Hou jullu pos goed dop
Volgende onderwerp: Vir Jenny Lynne RE: Jeff@thewinds..........
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 04 08:51:15 MGT 2024