Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AANDAG!!! Hou jullu pos goed dop
Re: AANDAG!!! Hou jullu pos goed dop [boodskap #14614] Wo, 13 Mei 1998 00:00
Jennifer Lynne  is tans af-lyn  Jennifer Lynne
Boodskappe: 54
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
> Please Note:
>
>> If you receive an email titled "WIN A HOLIDAY" DO NOT open it. It
> will erase everything on your hard >drive.

Bog, bog en nog meer KAK!!!
Hierdie paniekstorie en nog derduisende andere het nou al een hele paar
keer om die wereldbol gefladder soos 'n dronk mot.

jy KANNIE 'n virus met teks saamstuur nie. Dit moet 'n attachment wees
met die verlenging van .EXE of .COM of .BAT en selfs 'n .BAT bestand
moet weer andere bestande he om te kan werk.

Hier is die offiesi"ele regerings bladsy oor rekenaar spookvirusse:
http://ciac.llnl.gov/ciac/CIACHoaxes.html

Kyk ook hier en leer, asseblief voor jy paniek stories verder stuur.
http://www.kumite.com/myths/
Jy sal sien dat jou "win a holiday" spookstorie baie populer is, dit
staan op die tweede plek...

Die enigste masjien wat miskien geinfekteer mag word of glo al is is
daaidie gifbak in Kanada. Daai virus het klaarblykelik ook sy bediener
reeds siek gemaak... :)

Jennifer
Vorige onderwerp: Pedantiese Kanadese !!!!!!!!
Volgende onderwerp: off topic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 24 12:17:16 MGT 2024