| Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1429] |
Do., 24 Julie 2003 20:58  |
Speedy Gonzales
Boodskappe: 197 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 25 Jul 2003 20:44:58 +0200, Andries Kriel
wrote:
>
> Die kanker is vroeg genoeg ondek. As alles goed gaan, en ek glo dit sal,
> hoef sy nie bestraaling te kry nie. Sy gaan dan ook 'n week in die
> hospitaal bly vir observasie.
Sy is vreeslik gelukkig, en ek loof die Koning saam met jou daarvoor.
My skoonsuster is dieselfde tyd as jou ma met kanker gediagnoseer.
Sy is net gesê dat dit 'n gewas op haar brein is. Sy is reeds begrawe.
Speedy
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir die wat nog nie weet nie. [boodskap #1460 is 'n antwoord op boodskap #1432] |
Vr., 25 Julie 2003 21:24  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Gonzales wrote:
> On Fri, 25 Jul 2003 23:03:52 +0200, Andries Kriel
> wrote:
>
>> Speedy Gonzales wrote:
>>
>>
>>> Dìt is hoe dit werk, Andries:-) Ambisie is die ding!
>>> Die pad lê oop vir jou. (Die N1 N2 & N3)
>>>
>>> Speedy
>>
>> ..en die pad tussen Verkeerdevlei en Brandfort?? En die grondpad tussen
>> Clocoan en Gumtree??
>
>
> En ons voorraad met John Deere sportmodelle aanvul?
Ons kan op baie plekke inkom...ek kan by servers inhack met linux en
passwords steel...maar hou dit tussen ons...
|
|
|
|