Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wantoegewys
wantoegewys [boodskap #145373] Ma, 27 Mei 2024 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wantoegewys
Afbreking: wan•toe•ge•wys
Samestelling: wan- + toegewys


Byvoeglike naamwoord: wantoegewys
Attributief: wantoegewese

Betekenis:
• Wat verkeerdelik toegewys is.

Gebruik:
• Al die geld is verkwis, wantoegewys of weens korrupsie verlore.

Vertaling:
Engels: misallocated
Nederlands: verkeerd toegewezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inbegrepe
Volgende onderwerp: uittree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 08 00:35:28 MGT 2024