Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlaag
verlaag [boodskap #145367] Ma, 27 Mei 2024 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlaag
Afbreking: ver•laag
Samestelling: ver- + laag


Werkwoord: verlaag
Verlede tyd: het verlaag

Betekenis:
• Om minder of laer te maak.
• Om laer te maak in rang of aansien.

Gebruik:
• Die winkel verlaag die pryse vir die uitverkoping.
• Ek verlaag my nie tot skoonmaakwerk nie.

Sinoniem:
• afbring
• afmerk
• reduseer
• verklein
• verminder
• degradeer
• demoveer
• verkleineer
• verneder

Antoniem:
• verhoog

Afgelei:
• verlaagde
• verlaging

Vertaling:
Engels: to lower, reduce; to degrade, demean
Nederlands: verlagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toewysing
Volgende onderwerp: uitverkoping
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 08 01:04:44 MGT 2024