Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sjerrie
sjerrie [boodskap #145365] So, 26 Mei 2024 17:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20121
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sjerrie
Afbreking: sjer•rie


Selfstandige naamwoord: sjerrie
Meervoud: sjerries
Verkleinwoord: sjerrietjie
Meervoud van verkleining: sjerrietjies

Betekenis:
• 'n Versterkte/ gefortifiseerde wyn van wit druiwe, dikwels met 'n neutgeur, oorspronklik van Jerez, Spanje.

Gebruik:
• Is jy lus vir 'n glasie sjerrie?

Afgelei:
• sjerrieglas
• sjerrievat

Vertaling:
Engels: sherry
Nederlands: sherry

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sjarme
Volgende onderwerp: toewysing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 08 00:50:22 MGT 2024