Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grimeerkunstenaar
grimeerkunstenaar [boodskap #145260] Sa., 18 Mei 2024 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24274
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grimeerkunstenaar
Afbreking: gri•meer•kuns•te•naar
Samestelling: grimeer + kunstenaar


Selfstandige naamwoord: grimeerkunstenaar
Meervoud: grimeerkunstenaars
Verkleinwoord: grimeerkunstenaartjie
Meervoud van verkleining: grimeerkunstenaartjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat mense grimeer. Iemand wat ander met jeugdeeg optooi.

Gebruik:
• 'n Grimeerkunstenaar is gehuur om die akteurs mooi te maak.

Sinoniem:
• grimeerder
• grimeur

Vertaling:
Engels: make-up artist
Nederlands: grimeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: KI
Volgende onderwerp: naellak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 10 06:06:10 UTC 2026