| disfunksioneel [boodskap #144407] |
Ma., 15 Januarie 2024 14:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
disfunksioneel
Afbreking: dis•funk•sio•neel
Samestelling: dis- + funksioneel
Byvoeglike naamwoord: disfunksioneel
Vergrotende trap: disfunksioneler
Oortreffende trap: disfunksioneelste
Attributief: disfunksionele
Betekenis:
• Wat nie funksioneel is nie. Nie goed werk nie.
Gebruik:
• Hoe dit ook al sy, die disfunksionele status quo kan nie voortduur nie!
Antoniem:
• funksioneel
Vertaling:
Engels: dysfunctional
Nederlands: disfunctioneel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|