Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adviseer
adviseer [boodskap #144401] So, 14 Januarie 2024 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
adviseer
Afbreking: ad•vi•seer
Samestelling: advies + -eer


Werkwoord: adviseer
Verlede tyd: het geadviseer

Betekenis:
• Om advies/raad te gee; 'n deskundige mening uitspreek.

Gebruik:
• Die dokter het hom geadviseer om op te hou rook.

Sinoniem:
• aanbeveel
• aanraai
• inlig
• meedeel
• raadgee
• voorlig
• waarsku
• wysmaak

Verwant:
• adviseur

Vertaling:
Engels: to advise, recommend
Nederlands: adviseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kapteinskap
Volgende onderwerp: toespreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:45:57 MGT 2024