| geografies [boodskap #143504] |
So., 15 Oktober 2023 12:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24308 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geografies
Afbreking: geo•gra•fies
Byvoeglike naamwoord: geografies
Attributief: geografiese
Betekenis:
• Wat die geografie/aardrykskunde van 'n plek betref.
Gebruik:
• Die Karoo word geografies in drie streke verdeel: die Klein-Karoo, die Groot-Karoo en die Noord-Karoo.
Sinoniem:
• aardrykskundig
Afgelei:
• dialekgeografies
Afkorting:
• geogr.
Vertaling:
Engels: geographic, geographical
Nederlands: geografisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|