Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indiening
indiening [boodskap #142947] Ma., 21 Augustus 2023 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indiening
Afbreking: in•die•ning
Samestelling: indien + -ing


Selfstandige naamwoord: indiening
Meervoud: indienings

Betekenis:
• Die handeling van indien.

Gebruik:
• Die sluitingsdatum vir die indiening van die werkopdrag is met 2 dae uitgestel.

Sinoniem:
• inhandiging
• inlewering
• insending
• voorlegging

Vertaling:
Engels: submission
Nederlands: indiening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hofbevel
Volgende onderwerp: slingersous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 09:49:30 UTC 2025